Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 8:21 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het die binnegoed en die pote gewas en hy het dit ook verbrand. Hy het die hele ram op die altaar verbrand. Dit was ’n brand-offer, ’n vuur-offer, soos die Here vir Moses gesê het. Dit ruik lekker vir die Here.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 8

Kyk Levitikus 8:21 in konteks