Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 8:15 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het die bul geslag. Hy het die bloed geneem en hy het van die bloed met sy vinger aan die horings van die altaar gesmeer. Hy het die altaar gereinig. Hy het toe die bloed wat oorgebly het, onder teen die altaar uitgegooi en so het hy dit gewy en versoening gedoen vir die altaar.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 8

Kyk Levitikus 8:15 in konteks