Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 7:34 Bybel vir Almal (ABA)

want Ek het die bors van die beweeg-offer en die boud geneem van die Israeliete en Ek het dit vir die priester Aäron en sy seuns gegee. Die boud is ’n present, dit is ’n deel van die ete-offers, en die Israeliete moet dit altyd gee.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 7

Kyk Levitikus 7:34 in konteks