Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 7:18 Bybel vir Almal (ABA)

As iemand op die derde dag van die vleis eet, dan sal die Here nie die offer aanvaar nie. Dit sal wees soos wanneer die persoon nie ’n offer gebring het nie. Die Here sal dit haat, en Hy sal die persoon straf wat die vleis eet.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 7

Kyk Levitikus 7:18 in konteks