Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 7:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die persoon wat die offer bring en sy mense moet die vleis vir die dank-offer, die ete-offer, op-eet op die dag wanneer hy dit bring. Daar mag niks oorbly tot die volgende dag nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 7

Kyk Levitikus 7:15 in konteks