Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 7:12 Bybel vir Almal (ABA)

As hy offer om vir die Here dankie te sê, dan moet hy saam met die dank-offer ook ongesuurde rondebrood van meel offer. Hy moet dit meng met olyf-olie, ongesuurde roosterkoek waarop hy olyf-olie gesmeer het, en rondebrood van die beste meel wat hy gemeng het met olyf-olie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 7

Kyk Levitikus 7:12 in konteks