Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 7:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Die Here het vir Moses gesê: “Dit is wat die priesters met die skuld-offer moet doen, die skuld-offer is hoog-gewyd:

2. Hulle moet die dier wat die skuld-offer moet wees, slag op dieselfde plek waar hulle die diere vir die brand-offer slag.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 7