Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 6:30 Bybel vir Almal (ABA)

Maar wanneer julle die bloed van ’n sonde-offer in die tent bring waar die Here aan die Israeliete verskyn, en julle gebruik daardie bloed om versoening te doen in die tempel, dan mag julle nie die vleis eet nie, julle moet dit verbrand.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 6

Kyk Levitikus 6:30 in konteks