Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 6:3 Bybel vir Almal (ABA)

of wanneer iets van ’n ander Israeliet weggeraak het, en hy kry dit, maar hy sê nie hy het dit gekry nie. Hy sê die Here is die getuie, maar hy lieg. Wanneer iemand een van hierdie dinge doen, dan het hy sonde gedoen.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 6

Kyk Levitikus 6:3 in konteks