Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 6:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die vuur op die altaar moet aanhou brand, dit mag nie doodgaan nie. Die priester moet elke oggend hout op die vuur sit. Hy moet die brand-offer op die vuur sit en hy moet die vet van die ete-offer in die vuur verbrand.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 6

Kyk Levitikus 6:12 in konteks