Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 24:3 Bybel vir Almal (ABA)

Aäron moet die lampstaander neersit voor die gordyn in die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn. Die kis waarin die tien gebooie is, staan agter die gordyn. Die lampe moet van die aand tot die oggend voor die Here brand. Julle nageslag moet dit ook altyd doen.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 24

Kyk Levitikus 24:3 in konteks