Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 24:10-11 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was ’n man, hy was die seun van ’n Israelitiese vrou en ’n Egiptiese man. Sy ma was Selomit, dogter van Dibri, sy was van die Dan-stam. Hy het baklei met ’n Israelitiese man. Die seun van die Israelitiese vrou en die Egiptiese man het die Naam van die Here gelaster toe hy die ander man wou vervloek. Hulle het hom na Moses toe gebring.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 24

Kyk Levitikus 24:10-11 in konteks