Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 22:31-33 Bybel vir Almal (ABA)

31. Julle moet aanhou om te doen wat my gebooie sê. Ek is die Here.

32. Julle mag nie my heilige Naam ontwy nie, julle moet vir die Israeliete wys dat Ek heilig is. Ek is die Here, Ek het julle gewy.

33. Ek het julle uit die land Egipte gebring sodat Ek julle God kan wees. Ek is die Here.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 22