Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 2:4 Bybel vir Almal (ABA)

“Wanneer die persoon ’n koring-offer wil gee wat hy in ’n oond gebak het, dan moet hy die beste meel gebruik. Dit moet ongesuurde rondebrood wees wat hy met olyf-olie geknie het, of ongesuurde roosterkoek waarop hy olyf-olie gesmeer het.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 2

Kyk Levitikus 2:4 in konteks