Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 2:2 Bybel vir Almal (ABA)

Dan moet hy dit bring na die priesters van die nageslag van Aäron. Die priester moet ’n handvol meel neem saam met party van die olyf-olie en al die wierook. Dit is die deel wat die Here moet kry, en die priester moet dit op die altaar verbrand. Dit is ’n vuur-offer, dit ruik lekker vir die Here.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 2

Kyk Levitikus 2:2 in konteks