Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 18:3 Bybel vir Almal (ABA)

Julle het voorheen in die land Egipte gewoon, maar julle mag nie die dinge doen wat die mense van daardie land gedoen het nie. Ek bring julle nou na die land Kanaän, maar julle mag ook nie die dinge doen wat die mense van daardie land doen nie. Julle mag nie lewe soos hulle nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 18

Kyk Levitikus 18:3 in konteks