Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:21 Bybel vir Almal (ABA)

Hy moet altwee sy hande op die bok se kop sit en hy moet daarop alles bely wat die Israeliete verkeerd gedoen het, al hulle sondes. So moet hy die sondes op die bok se kop sit en dan moet hy ’n persoon stuur wat die bok na die woestyn moet neem.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:21 in konteks