Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het vir Moses gesê: “Jy moet vir jou broer Aäron sê hy mag nie sommer enige tyd kom in die gewyde kamer agter die gordyn nie. Die kis van die Here is daar en die deksel is op die kis. Hy sal sterf as hy dit doen, want Ek verskyn in ’n wolk bokant die deksel.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:2 in konteks