Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:17 Bybel vir Almal (ABA)

In die tyd wanneer Aäron inkom om versoening te doen in die gewyde kamer en totdat hy weer uitgaan, mag daar niemand anders wees in die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn nie. Aäron moet versoening doen vir homself en vir sy huisgesin en vir die hele volk Israel.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:17 in konteks