Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 16:14 Bybel vir Almal (ABA)

Hy moet dan van die bul se bloed neem en hy moet dit met sy vinger spat teen die voorkant van die deksel. Hy moet sewe maal van die bloed teen die deksel spat.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 16

Kyk Levitikus 16:14 in konteks