Iemand wat sit op iets waarop daardie man gesit het, moet sy klere was en hy moet homself bad. Hy is onrein tot die aand.