Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 15:30 Bybel vir Almal (ABA)

Die priester moet die duiwe offer, een duif om ’n sonde-offer te wees en een duif om ’n brand-offer te wees. So moet hy versoening doen vir die vrou nadat sy onrein was.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 15

Kyk Levitikus 15:30 in konteks