Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 15:14 Bybel vir Almal (ABA)

Op die agste dag moet die man twee tortelduiwe of twee makduiwe neem en hy moet gaan na die ingang van die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn. Hy moet die duiwe daar voor die Here vir die priester gee.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 15

Kyk Levitikus 15:14 in konteks