Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 13:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die priester moet ná sewe dae weer na die persoon kyk, en as die seerplek dof is en dit het nie groter geword nie, dan moet die priester sê dit is ’n ander velsiekte, die persoon is rein. Die persoon moet sy klere was, dan sal hy rein wees.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 13

Kyk Levitikus 13:6 in konteks