Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 13:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die priester moet kyk na die seerplek. As die hare op die seerplek wit geword het en as dit lyk of die seerplek dieper is as die vel, dan is die seerplek melaats. Nadat die priester na die persoon gekyk het, moet hy sê dat die persoon onrein is.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 13

Kyk Levitikus 13:3 in konteks