Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 13:16-18 Bybel vir Almal (ABA)

16. Wanneer die rou seerplek weer wit word, dan moet die persoon weer na die priester toe gaan,

17. en as die priester sien dat die seerplek weer wit is, dan moet die priester sê dat die persoon rein is.

18. Iemand het miskien ’n seerplek gehad wat gesond geword het,

Lees volledige hoofstuk Levitikus 13