Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 11:28 Bybel vir Almal (ABA)

Iemand wat die dooie liggaam van so ’n dier optel, moet sy klere was, en hy sal onrein wees tot die aand. Hierdie diere is onrein vir julle.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 11

Kyk Levitikus 11:28 in konteks