Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:6 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het Moses vir Aäron en sy ander seuns Eleasar en Itamar gesê: “Julle moenie julle hare deurmekaar laat bly en julle moenie julle klere skeur om te wys dat julle rou nie, want as julle dit doen, dan sal julle sterf, en die Here sal kwaad wees vir al die Israeliete. Die ander priesters en al die Israeliete mag huil omdat die Here vir Nadab en Abihu laat verbrand het.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10

Kyk Levitikus 10:6 in konteks