Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:3 Bybel vir Almal (ABA)

Moses het vir Aäron gesê: “Dit is wat die woorde van die Here beteken het toe hy gesê het:“Die mense wat vir My offers bring,moet weet dat Ek’n heilige God is,die hele volk moet siendat Ek die Koning is.”Aäron het stilgebly.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10

Kyk Levitikus 10:3 in konteks