Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:19 Bybel vir Almal (ABA)

Aäron het vir Moses gesê: “Kyk, hulle het vandag hulle sonde-offer en hulle brand-offer vir die Here gebring, maar jy weet wat vandag met my gebeur het. Dink jy die Here sou tevrede gewees het as ek vandag die sonde-offer geëet het? Nee!”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10

Kyk Levitikus 10:19 in konteks