Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 10:12 Bybel vir Almal (ABA)

Aäron het twee seuns gehad wat nog gelewe het, hulle name was Eleasar en Itamar. Moses het vir Aäron en sy twee seuns gesê: “Julle moet die koring-offer neem wat oorgebly het van die vuur-offers vir die Here, en julle moet dit langs die altaar eet, want dit is hoog-gewyd. Daar moenie suurdeeg in die brood van die koring-offer wees nie,

Lees volledige hoofstuk Levitikus 10

Kyk Levitikus 10:12 in konteks