Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 5:1-4 Bybel vir Almal (ABA)

1. Here, U moet dinkaan wat met ons gebeur het,U moet kyk en sienhoe die mense ons spot.

2. Vreemde mense het ons land gevat,mense uit ander lande woon in ons huise.

3. Ons het geword soos weeskinderswat nie ’n pa het nie,ons is soos kinders wie se ma’n weduwee is.

4. Wanneer ons water wil hê,dan moet ons dit koop,ons moet betaal vir die houtwat ons gebruik.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 5