Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 4:20 Bybel vir Almal (ABA)

Die gesalfde van die Here,die man wat vir ons so belangrik wassoos die asem in ons neus,het ’n gevangene gewordin die tronk van die vyande.Ons het voorheen van daardie man gesê:“Hy sal ons beskerm wanneer onstussen die heidene moet woon.”

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 4

Kyk Klaagliedere 4:20 in konteks