Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 1:18 Bybel vir Almal (ABA)

Jerusalem het geskree:“Die Here het reg gedoen,want ek was opstandig teen Hom.Volke, julle almal moet luister,julle moet kyk hoe sleg gaan dit met my.My jongmeisies en my jongmannemoes weggaan, hulle is gevangenes.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:18 in konteks