Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 1:12 Bybel vir Almal (ABA)

Julle almal wat hier op die pad verbygaan,wil julle my nie help nie?Julle moet kyk of daar ander stede ismet wie dit so sleg gaansoos die Here dit met my laat gaan.Het die Here met ander stede gedoensoos Hy met my gedoen hettoe Hy vir my kwaad geword het?

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 1

Kyk Klaagliedere 1:12 in konteks