Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 9:24 Bybel vir Almal (ABA)

Die Gibeon-mense sê toe vir Josua: “Ons het dit gedoen omdat ons gehoor het dat jou God die Here vir sy dienaar Moses gesê het dat Hy die hele land vir julle gee en dat Hy almal in die land sal doodmaak om plek te maak vir julle. Toe ons dit hoor, het ons baie bang geword. Ons was bang dat julle ons sal doodmaak, daarom het ons hierdie ding gedoen.

Lees volledige hoofstuk Josua 9

Kyk Josua 9:24 in konteks