Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 9:1 Bybel vir Almal (ABA)

Al die konings wes van die Jordaan-rivier het gehoor wat gebeur het. Die konings het gewoon in die berge en in die Laeveld en langs die Groot See tot teen die Libanon-berg. Hulle was die konings van die Hetiete, die Amoriete, die Kanaäniete, die Feresiete, die Hewiete en die Jebusiete.

Lees volledige hoofstuk Josua 9

Kyk Josua 9:1 in konteks