Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:35 Bybel vir Almal (ABA)

Josua het álles wat Moses gesê het, vir die hele volksvergadering gelees, hy het nie een woord gelos nie. Hy het dit ook gelees vir die vroue en die kinders en die vreemdelinge wat tussen hulle gewoon het.

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:35 in konteks