Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:29 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het die koning van Ai opgehang aan ’n boom. Toe die son daardie aand ondergaan, het Josua gesê hulle moet die lyk afhaal van die boom. Hulle het dit gedoen en hulle het die lyk in die poort van die stad gegooi. Hulle het dit met ’n groot hoop klippe toegegooi. Die klippe is nou nog daar.

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:29 in konteks