Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:2 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet met Ai en sy koning dieselfde doen wat jy met Jerigo en sy koning gedoen het, maar julle mag die goed in die stad en die diere vir julleself hou. Jy moet manne laat wegkruip sodat hulle die stad van agter kan aanval.”

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:2 in konteks