Toe sê die Here vir Josua: “Tel jou spies op en wys daarmee na Ai, want Ek gee die stad vir jou.”Josua het sy spies opgetel en hy het na die stad gewys.