Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:14 Bybel vir Almal (ABA)

En dadelik toe die koning van Ai die Israeliete sien, het die manne van die stad gereedgemaak en uitgegaan om die Israeliete aan te val. Die koning en sy manne het die Israeliete in die Jordaan-vallei gaan aanval. Hy het nie geweet dat party Israeliete agter die stad weggekruip het nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:14 in konteks