Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:11 Bybel vir Almal (ABA)

Al die manne wat saam met Josua was, het nader gegaan en hulle het voor die stad gekom. Hulle het hulle tente opgeslaan noord van die stad. Daar was ’n vallei tussen hulle en die stad Ai.

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:11 in konteks