Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die Kanaäniete en die ander mense in die land sal hoor wat gebeur het, en hulle sal ons aanval en vang en ons doodmaak sodat niemand in die land sal onthou dat ons hier was nie. Wat sal U dan doen sodat mense kan aanhou om U te respekteer?”

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:9 in konteks