Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:21 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het tussen die goed wat ons gevat het, ’n mooi bo-kleed gesien uit die land Sinar, en ook 200 sikkels silwer en ’n staaf goud wat 50 sikkels weeg. Ek wou dit graag hê en ek het dit gevat. Ek het dit in my tent begrawe. Die silwer is onder al die ander goed.”

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:21 in konteks