Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete was nie gehoorsaam aan die Here nie. Hulle was ontrou met die goed wat gewy was. Akan seun van Karmi seun van Sabdi seun van Serag was van die Juda-stam. Akan het van die goed gevat wat gewy was, en die Here het kwaad geword vir die Israeliete.

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:1 in konteks