Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 6:20 Bybel vir Almal (ABA)

Die manne het geskree om die oorlog te begin, en hulle het die ramshorings geblaas. Toe die manne hoor die ramshorings blaas, het hulle hard geskree om die oorlog te begin. Die muur van die stad het omgeval, en die manne het opgeklim in die stad, elkeen het reguit vorentoe in die stad ingegaan en hulle het die stad oorwin.

Lees volledige hoofstuk Josua 6

Kyk Josua 6:20 in konteks