Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 5:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete moes 40 jaar lank deur die woestyn loop totdat al die mans gesterf het wat uit Egipte gekom het, almal wat kon oorlog maak. Want hulle was nie gehoorsaam aan die Here nie, en die Here het gesê hulle sal nie die land sien nie. Hy het vir hulle voorvaders belowe dat Hy die land vir ons sal gee. Dit is ’n land waar daar baie melk en heuning is.

Lees volledige hoofstuk Josua 5

Kyk Josua 5:6 in konteks