Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 4:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het gedoen wat Josua gesê het. Hulle het twaalf klippe in die Jordaan-rivier opgetel, een klip vir elke stam van die Israeliete. Hulle het die klippe saamgeneem en hulle het dit neergesit op die plek waar hulle die nag geslaap het. Die Here het vir Josua gesê hulle moet dit doen.

Lees volledige hoofstuk Josua 4

Kyk Josua 4:8 in konteks