Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 4:3 Bybel vir Almal (ABA)

en julle moet vir hulle sê: ‘Julle moet hier in die middel van die Jordaan-rivier twaalf klippe optel, op die plek waar die priesters gestaan het. Julle moet die klippe saamneem en julle moet die klippe neersit op die plek waar julle vannag gaan slaap.’ ”

Lees volledige hoofstuk Josua 4

Kyk Josua 4:3 in konteks